Jou Konserte
Jou Konserte



Baie welkom, teken asb in of registreer om voort te gaan

Log In

Don't have an account yet? Register
Forgot Password?

Forgot Password?

Enter your email address and we'll send you a recovery link.

Back

We have sent you an email with instructions to reset your password.

Forgot Password?

Enter your new password.

Back

You have successfully changed your password. You can now log in.

Register

Already have an account? Log In
Required field!
Required field!
Required field!

New accounts are reviewed by the administrator. We will send you an email once your account is approved.

Try the following if you are unable to Log In:

Forgot Password? (above)

Try Using  a Private / Incognito Window

Restart you device

Please note: Some smart TV browsers do not support "Log In"


bring vir u


Coffee Snobs - Donkernagpantoen

Coffee Snobs - Donkernagpantoen

- +
Add To Cart
Sold Out


Donkernagpantoen

die reis van vers na liriek

Die sensuele musiekpaar Coffee Snobs, in samewerking met die bekroonde skrywer/digter Riana Scheepers, neem die gehoor op ’n liriese reis van uitsonderlike digvorme. 


Donkernagpantoen – Die reis van vers na liriek wys op ’n opwindende manier hoe tradisionele digterlike vorme deur musikale verwerking nuwe dimensies van skoonheid, ontroering en verwondering verkry. 


Die genres wat getoonset en gesing word, is onder meer die enigmatiese pantoen, ’n meesleurende wiegelied en ’n broeiende villanelle – en vir afwisseling ’n tranetrekkende smartlap en ’n outentieke Kaapse moppie. Ander digvorme wat ook opgevoer word, is ’n ode, ballade, parodie en ’n lament. 


Die doel van die produksie is drie-ledig: Nie net word pragtige musiek en liriek van ’n uitmuntende gehalte aan die gehoor bekend gestel nie, maar bykans vergete digvorme soos die pantoen, villanelle en sestina word opnuut in die kollig gestel.


Donkernagpantoen bewys dat hierdie “argaïese” digvorme steeds vars,modern en vonkelend is – en by uitstek geskik om gesing te word

Items in jou mandjie

Your cart is empty

You don't have any items in your shopping cart yet! Continue
Product Quantity Price

Shopping Cart

Nog Kuberkonserte

Items in jou mandjie

Your cart is empty

You don't have any items in your shopping cart yet! Continue
Product Quantity Price

Shopping Cart

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out