Baie welkom, teken asb in of registreer om voort te gaan
We have sent you an email with instructions to reset your password.
You have successfully changed your password. You can now log in.
New accounts are reviewed by the administrator. We will send you an email once your account is approved.
Try the following if you are unable to Log In:
Forgot Password? (above)
Try Using a Private / Incognito Window
Restart you device
Please note: Some smart TV browsers do not support "Log In"
bring vir u
Deon Meiring - Kyk Nou!
Deon Meiring se loopbaan as liedjieskrywer en musikant het begin met sy groep Glaskas. Later stig hy ook Dans Dans Lisa saam met Bouwer Bosch. Vir sy solo werk skryf hy liedjies in 'n styl wat die lirieke meer op die voorgrond plaas as van sy ander projekte. In 2016 word van sy gedigte ook gepubliseer in die bundel Sterkykers, uitgegee deur Lapa Uitgewers. Wanneer Deon nie liedjies met die wêreld deel nie, deel hy 'n weeklikse brief wat hy in die vorm van 'n video uitstuur op YouTube, Facebook en Instagram.
In Deon se konsert speel hy sy oorspronklike musiek asook hier en daar gestroopte weergawes van sy liedjies wat mense deur Glaskas en Dans Dans Lisa leer ken het. Daarmee saam kleur hy die vertoning in met die stories, gedagtes en belewenisse waaruit sy liedjies ontstaan het.