Baie welkom, teken asb in of registreer om voort te gaan
We have sent you an email with instructions to reset your password.
You have successfully changed your password. You can now log in.
New accounts are reviewed by the administrator. We will send you an email once your account is approved.
Try the following if you are unable to Log In:
Forgot Password? (above)
Try Using a Private / Incognito Window
Restart you device
Please note: Some smart TV browsers do not support "Log In"
bring vir u
Petronel Baard and Friends
a Message of Hope
Vir hierdie konsert deel Petronel die kuberverhoog met ‘n hele aantal kunstenaars en vanuit hulle huise bring hulle ‘n boodskap van hoop tot in die huise van die gehoor.
Die kunstenaars sluit in Godrey Johnson, Luna Paige en Mccoy Mrubata.
Riana Scheepers lees een van haar gedigte wat ook deur Petronel getoonset is en gesing gaan word en Jannie du Toit sing twee van sy eie liedjies. Die res van die groep sluit in:Riku Lätti en Jackie Lätti, Soetmelk Musiek (Schalk Maas en Altan Ungerer), Jean Tunes Marais, Pilippe Kangi – sanger, liedjieskrywer wat in Frans sing, Stef Kruger en Gavin Jay.
Laaste maar nie die minste nie Ben Schoeman, Suid-Afrika se internasionaal bekende pianis.
We bring you a virtual experience of hope from our homes to yours. Full of heart-felt good wishes expressed in musical/artistical gold!