Jou Konserte
Jou Konserte



Baie welkom, teken asb in of registreer om voort te gaan

Log In

Don't have an account yet? Register
Forgot Password?

Forgot Password?

Enter your email address and we'll send you a recovery link.

Back

We have sent you an email with instructions to reset your password.

Forgot Password?

Enter your new password.

Back

You have successfully changed your password. You can now log in.

Register

Already have an account? Log In
Required field!
Required field!
Required field!

New accounts are reviewed by the administrator. We will send you an email once your account is approved.

Try the following if you are unable to Log In:

Forgot Password? (above)

Try Using  a Private / Incognito Window

Restart you device

Please note: Some smart TV browsers do not support "Log In"


bring vir u


Lizanne Barnard en Adam Helberg

Lizanne Barnard en Adam Helberg

- +
Add To Cart
Sold Out

Stuur vir my jou woorde

Musikant en komponis, Lizanne Barnard het 'n manier gevind om die inperkingstydperk vir haarself nie net draaglik te maak nie maar ook sinvol. Op 'n ingewing het sy besluit om 'n uitnodiging te rig aan bekendes, beroemdes, onbekendes of bloot gewilliges wat lus is om hulle woorde met haar te deel.  


Uit die toeloop van gedigte wat sy van wyd en syd ontvang het, het sy nege gekies waaruit sy liedjies geskep het en hierdie liedjies vorm die materiaal vir 'n huiskonsert wat sy saam met haar seun Adam Helberg oftewel Pyjama Shark en haar man Wayne Raath geskep het. 


Pyjama Shark is musiekvervaardiger, musikant en sanger in eie reg. "Ek speel nie saam met Adam omdat hy my seun is nie, ek speel saam met hom omdat hy 'n baie unieke en fyn musikant is", sê Barnard.


Die intimiteit van die konsert met Lizanne agter die klavier en Adam ondersteunend op kitaar en vokaal trek jou onmiddellik in tot reg by hulle in die sitkamer en hou jou geboei tot die einde.


Die bekende sangeres en goeie vriendin van Lizanne, Anna Davel het nog 'n talent wat nie almal van weet nie. Sy het vir elke gedig wat getoonset is 'n kunswerk geskep wat deel vorm van die aanbieding. 


Deur middel van minimale maar keurige visuele effekte deur Wayne Raath word hierdie konsert verhef tot heelwat meer as net 'n "Watch party".

Items in jou mandjie

Your cart is empty

You don't have any items in your shopping cart yet! Continue
Product Quantity Price

Shopping Cart

Nog Kuberkonserte

Items in jou mandjie

Your cart is empty

You don't have any items in your shopping cart yet! Continue
Product Quantity Price

Shopping Cart

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out