Baie welkom, teken asb in of registreer om voort te gaan
We have sent you an email with instructions to reset your password.
You have successfully changed your password. You can now log in.
New accounts are reviewed by the administrator. We will send you an email once your account is approved.
Try the following if you are unable to Log In:
Forgot Password? (above)
Try Using a Private / Incognito Window
Restart you device
Please note: Some smart TV browsers do not support "Log In"
bring vir u
Kok en die lawwe Rot - Kinderteater! Kyk nou!
Tiaan Slabbert en Michelle Botha
Kotie Kok is in ‘n toestand, dit is die jaarlikse Vlinder Flapper Fees en hy is oorval met bestellings vir sjokolade koeke, vanilla koeke, aarbei koeke en nou het kwaai Matrone nog ‘n bestelling ingesit vir ‘n honderd Mickey Muis koekies ook! Hy sal Marietjie, sy assistent-bakker se hulp moet inroep…ongelukkig vir Kotie Kok het Marietjie erg verkoue. Wat kan nog verkeerd gaan!?
Kotie sal maar aan die werk moet spring en deur die nag bak en brou. Terwyl hy besig is om al die bestandele uit te pak, kom hy tot sy skok agter dat iemand gaatjies geëet het in die suikersak! WAT!? Dit is die laaste strooi!
Kotie het jou hulp nodig om die “Gaatjies in die suikersak” geheim op te los.
Kom geniet Kok en die lawwe Rot – geskik vir ouderdomme 3-11.
Teks: Michelle Botha en Tiaan Slabbert
Concert remains available to buy after launch date!