Jou Konserte
Jou Konserte



Baie welkom, teken asb in of registreer om voort te gaan

Log In

Don't have an account yet? Register
Forgot Password?

Forgot Password?

Enter your email address and we'll send you a recovery link.

Back

We have sent you an email with instructions to reset your password.

Forgot Password?

Enter your new password.

Back

You have successfully changed your password. You can now log in.

Register

Already have an account? Log In
Required field!
Required field!
Required field!

New accounts are reviewed by the administrator. We will send you an email once your account is approved.

Try the following if you are unable to Log In:

Forgot Password? (above)

Try Using  a Private / Incognito Window

Restart you device

Please note: Some smart TV browsers do not support "Log In"


bring vir u


Lewensasem - Kyk Nou!

Lewensasem - Kyk Nou!

- +
Add To Cart
Sold Out

Asemhaling beteken lewe. God het aan sy kinders die asem van ewige lewe gegee deur Jesus Christus en die werking van die Heilige Gees in ons.  Dit gee ons hoop en vrede juis in hierdie tyd waarin ons dit so nodig het.

Die In Sy Spore-span wat sedert 2016 besig is met ’n sosiale media bediening het besluit om hierdie produksie aan te pak, na versoeke van mense wat die In Sy  Spore Facebookblad volg en die gereelde oordenkings ontvang.  Daarom is Lewensasem jou geleentheid om in die gerief van jou eie woning stil te word voor Hom wat jou gevorm het en geïnspireer te word om voluit die lewensuitdagings aan te gryp.

Kom kyk en luister na sommige van ons land se beste kunstenaars wat deur hulle sang en musiek jou sal laat deel in ’n geestelike ervaring wat jou denke en jou hart sal aanraak.  Die kunstenaars wat deelneem, is Rina Hugo, Mathys Roets, Jannie du Toit, Helena Hettema, Willie en Natasha Joubert, Hannes van der Walt asook Bernice en Kayla Borman.


Ten bate van Bejaardesorg.


Items in jou mandjie

Your cart is empty

You don't have any items in your shopping cart yet! Continue
Product Quantity Price

Shopping Cart

Nog Kuberkonserte

Items in jou mandjie

Your cart is empty

You don't have any items in your shopping cart yet! Continue
Product Quantity Price

Shopping Cart

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out